Ek het besluit om weer die video lesse aan te pak. Die meeste mense het deur die jare gevra vir “Oor en oor” as ek reg kan onthou.
So hier is die video om dit te leer:
As jy egter nie soveel detail nodig het nie kan jy die akkoorde in PDF hier kry of jy kan hierdie video kyk:
Ek het ook die oorspronklike weergawe van Oor en Oor op Glaskas se Soundcloud gelaai sodat jy dit daar kan luister:
Geniet dit en laat weet my hoe dit gaan!
Super awesome!!! thanx Deon! 🙂
Plesier 🙂
Hi deon. Thanx vir Al die chords. Dis lekker om al jou songs te speel. Kan jy ook asb verloor myself se chords En hoe om dit te speel n video van maak groot asb.
Thanx.