Die Slaapkamer Sessies

Die Slaapkamer Sessies is ‘n projek waar ek aanvanklik vir 10 weke lank elke week ‘n nuwe liedjie geskryf en in ‘n nuwe slaapkamer opgevoer het.  Hier is ‘n YouTube Playlist wat al die Slaakamer Sessies bevat:

Wanneer ek iets nuuts skryf wat by die projek pas probeer ek steeds ‘n sessie daarvan opneem, maar ek sal graag in die toekoms weer vir ‘n paar weke dit voluit aanpak, vir nou werk ek eers daaraan om studio-weergawes van die liedjies beskikbaar te maak.

Comments

comments